Oggend Boodskap 6 Feb 2020
Die Okkulte in jou Kerk = Profete en Apostles

Sky News
More sheep deaths investigated after ‘occult’ attacks.
Die gebeur nie net in die Veld nie , maar ook in die Kerk .
Valse Profete en Apostles in die Kerk maak Christenne (Skape) geestelik dood met waarseery en vloeke wat hul tydens profesies , tale en uitleg van tale uitspreek !