Oggend Boodskap 5 Feb 2020
Pastoor Dirk – Die Oes lyk soos die saad

Kan ek ‘n Oes verwag vir saad wat ek gesaai het in Onvrugbare Grond?
Kan ek ‘n Opbrengs verwag vir saad wat ek gesaai het in Klip agtige gebiede?
Nee !
Sal daar mense wees , wat eendag voor die Here sal staan en se , Here ons het ons tiende aan die Kerk gegee , Ons verwag ‘n Oes ! Ons verwag n Opbrengs ?
JA !
Maar wat vra die Here ?
Het jy gekyk of dit Vrugbare Grond was waarin jy gesaai het ?
IN ANDER WOORDE
As ek bly gee ( Dalk my Tiende ) aan n False Leeraar of sy en Haar Kerk . Kan ek n Opbrengs / Oes verwag by die Here ?
As ek my Tyd en Geld en Alles inploeg by n Valse Doctrine of Demons , Kan ek n Opbrengs / Oes by God verwag ?
NEE !
Ek moet seker maak ek Oes op en in Vrugbare Grond ! daai Saad wat jy saai moet Grond toe gaan en nie in die Prediker se Ferrari Fonds nie ! of vir verspreiding van Valse Leer aan Mense nie !
HET Jy of Gee jy tans geld / tyd en Gebed aan n Valse Leerstelling ! wel jy saai n Klipperige Onvrugbare Grond. Jy moet stop en die Here vergifnis vra dat jy SATAN GEFINANSIER HET !
En begin in Vrugbare Grond bele
VOORBEELD
As ek my Tiende en offerhandes in n Kerk inplaas wat se Jesus Lieg oor die water doop en Gees doping saai jy in satan se akker saad !
As ek my Tiende en offerhandes in n Kerk inplaas wat se Jesus Lieg oor die Tyd van sy Wederoms , saai jy saad in SATAN SE AKKER !